Guest Reviews

Most amazing place with awesome staff and super managememt!!!!

- Linkey Jones

via Facebook

Baie Baie dankie aan Louise en haar personeel dat julle my en Jan se dag so spesiaal gemaak het. Al die gaste het baie lekker gekuier en die kos was stunning. Sal jul defnitief aanbeveel vir enige troue of funksie of om sommer net 'n naweek daar te gaan kuier. Ons almal voel nou soos familie.

- Anelda Coetzee

via Facebook

Great food, awesome owners and perfect getaway out of town, bonus, very kid friendly. Will visit again soon.

- Alicia Harris de Witt

via Facebook

Baie rustig, waarde vir geld, sal dit aanbeveel (Die plek mis n swembad). Baie rustig. waarde vir geld, vriendelik and baie gawe personeel lede. Ek sal aanbeveel dat hulle moet dit oorweeg om n swembad aan te skaf.

- Rudolf

via Travelground

Heerlike, rustige atmosfeer. Vriendelike eienaars. Genoeg speelplek vir kinders. Vriendelike eienaars. Genoeg speelplek vir kinders.

- Marlene

via Travelground

Hierdie verblyfplek - in 'n rustige landelike omgewing is 'n juweel teen bekostigbare tarief.Dit is skoon en net met basiese geriewe en vriendelike personeel. Ons was vantevore daar gewees en die verbeteringe wat die nuwe eienaars bewerkstellig het was onmiddelik sienbaar. Ons sal beslis weer daar oornag as ons in die omgewing is.Achim & Ursi Lenssen, Namibia

- Korinna

via Safarinow

Stayed over for a wedding close by. Scenery was breath taking and accommodation comfy and welcoming. Will recommend Ruiterbosch lodge without a doubt. Louise made us as farm style breakfast to die for! Top marks

- Clarice

via SafariNow